Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 18 Maart 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Waverly), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie avontuurlustig en tog is ek is ek 'n baie sagte mens, ek word nie sommer kwaad nie."Life is better when your'e Laughing". Ek sal elke dag stap as ek kan. Ek het al die Tankwa Camino gestap, 256km en daardie stilte van die Karoo het aan my hart vasgeklou. Ek dink daar is baie plaasmeisie in my en ek voel moeg vir die stad maar dis net ek wat so dink. Ek kan die lekkerste wortelkoek bak. Daar is niks lekkerder as om saam te kuier met vriende om 'n braaivleis vuur by die huis nie. Ek glo aan Nederigheid. "Those who exalt themselves will be humbled, and those who humble themselves will be exalted". MATT.23:12

Haar Ideale Pasmaat

Ek glo aan opregtheid, eerlikheid en weerdersydse vertroue. As jy 'n sterk persoonlikheid het maar my nie sal oordonder nie, dan het jy so pas my voete onder my uitgeslaan. Solank jy kan stap, dans en van lekker kos hou dan gaan ons gemaklik oor die weg kom. Daar moet geen stilsit tyd wees om oor iets te top nie. Om hierdie verhouding geen kans te gee nie moet jy nie probeer wees wie jy nie is nie. "Be some body who makes everybody feel like somebody".

Wat Haar Vriende SÍ

Amanda het gesÍ...

Marinda het 'n hart van goud en om haar as jou vriendin te ken, is 'n plesier in die lewe. Sy is altyd positief en vriendelik. Sy kan lekker kos maak en oor gesels oor alles (wysheid kom met ervaring en nie net ouderdom nie :)). Haar lekker lag en sin van humor is baie aansteeklik. Sy hou van die natuur en is 'n ywerige stapper.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Troebel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die geslagsorgane
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Roei; Rugby; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters