0

Yourprivatedancer

57 – Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika

Lewe voluit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My loopbaan is vir my belangrik, dit gee my selfvertroue en dit maak my onafhanklik. Dis vir my belangrik om erkenning te ontvang, en ek bereik dit in my werk.
My passie is die natuur, die skepping in al sy vorms. My groot liefde is musiek, dans en om in die veld te gaan uitkamp onder die sterre. Ek is met min tevrede en wanneer ek lief kry, is dit vir ewig!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sien om na sy eie gesondheid en hy probeer fiks bly. Hy rook nie, skel nie en is n positiewe mens wat die mooi in alles kan raaksien. My maat steur hom nie aan die wêreldse dinge wat ander omkrap nie. Hy laat nie toe dat depressie oor hom kom nie. Hy leef blymoedig en met verwagting. Hy sien my raak, komplimenteer my, help my, moedig my aan. Hy is n rots en n plesier in my lewe. Ons 2 dans saam onder die sterre - enige iets wat my plesier maak hom gelukkig...

Wat Haar Vriende Sê

Yourprivatedancer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 207cm (6' 9.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Aërobiese oefeninge; Kampering; Liggaamsbou
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters