altyddselfdealtyddselfde
7

altyddselfde

50 – Pretoria (Silverton), Gauteng, Suid-Afrika

wereldreisiger soek eersteklas metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie oop en eerlike mens,my Hemelse Vader is my eerste proriteit,ek wil en kan nie sonder my Liewe Jesus nie,ek hou nie van n gejokkery nie,ek is n baie spontane mens,hou baie van dans,gesels maklik met mense en is NOOIT beter as iemand anders nie,soos jy my leer ken,so is ek,ek gee nie voor nie en wil graag iemand he,wat my aanvaar vir wie en wat ek is,my nie probeer verander nie

Haar Ideale Pasmaat

Ek is nie regtig kieskerig hoe hy moet lyk nie,hy moet darem versorg wees,verkieslik nie rook nie,maar as hy rook,sal ek dit aanvaar,lief wees vir die Here,nie voorgee vir iets wat hy nie is nie,eerlik wees en opreg wees....as Hy dit alles het,het hy my hartjie

Wat Haar Vriende Sê

charne vertel...

Theresa is n besonderse mens, sy is spontaan en n ekstrovert, sy is sag geaard en het n hart wat altyd plek het om iemand te help.
Sy het n gawe om ander mense eerste te stel bo haarself
Sy het die beste persoonlikheid, sy is lojaal en het integriteit

Enige iemand wat in aanraking kom met haar het n hartsmens ontmoet

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Silverton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Bul
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Amerika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 54
Sterreteken:
Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Blou; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Riller; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Joga; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Perdry; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters