BeesboertjeBeesboertje
1

Beesboertje

37 – Lichtenburg (Zeerust), North-West, South Africa

Soek na my boere meisie

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek en n vrou se handsak het iets in gemeen - ek het ook iets van als in..!!
Ons sal lank daaroor kan gesels - ek is n 31jarige beesboer en in vevoer besigheid in die lichtenburg zeerust omgewing.

As ek in die regte geselskap is kan ek die lagspiere laat fiks raak met my sin van humor - dis my passie om mense te laat lag. En netso, slaan ek oor na die ernstige persoon in my - dan hou ek 'n skouer vir iemand wat vertroosting nodig het - of my ore staan spits soos n Foksterrier s'n om te kan luister - of ek deel bietjie wysheid en goeie raad.
'N man is nie 'n klip nie, en 'n boer is nie 'n boomstomp nie - hier binne is n hart van liefde en romanse! Dis nie iets om vir myself te hou nie..!

Ek is standvastig en glad nie 'n swerwer nie. Integriteit, my beginsels, en dissipline, is dinge wat ek hoog ag. Ek is hardwerkend en gemotiveerd om my dagtaak met passie en trots te doen. Daarby hou ek van netheid, op myself en die omgewing om my.

Rugby-kyk is nie iets waarvoor ek moeite doen nie, tensy ons as vriende dit saam doen. Ek kan nie stilsit terwyl die son nog skyn nie - die rooimiere pla! Ek wil aktief wees - die veld deur stap met 'n brak op my hakke en geweer oor die skouer, ofnet tussen die beeste te loop. Dis als lekker - maar as ek iemand se hand het om vas te hou sal dit eerder spesiaal wees..! Ek sal ander aktiewiteite ook 'n kans gee - oop vir iets nuuts!

Saans is n fliek of n kuiertjie by n stomp-vuur goeie maniere om n dag saam geliefdes af te sluit - kwaliteit-tyd saam. Iets romanties doen - dis 'n lang lys..!

Kosmaak..?? - ja hahaha maar nie rerig nie

Daar is baie eienskappe wat meeste vrouens deel - maar jy het iets unieks van jou eie - dis wat jou besonders gaan maak - kom verras my..!

Ek hoop jy wil baie lag, en kan lekker lag! Jy mag 'n gesellige mens wees en ons geselskap van jou kant af ook aan die gang hou. Ek wil jou belangstellings ook deel.....

About His Ideal Match

My pasmaat?

Sy moet saggeaarde opgewekte persoonlikheid, vriendelikheid en liefde moet uit die hart kom - nie op jou Cv staan nie. 'N mooi persoonlikheid maak my hart warm, dan smelt ek joune met liefde..!

My lewensmaat moet ook my vriend wees saam wie ek dinge kan doen - dis juis die saam-doen wat ons na aan mekaar hou. Kyk na my aktiwiteite, maar ek sal ook na joune kyk. Natuurlik sal ons mekaar vryheid gee om afsonderlike dinge ook te doen.

Ek waardeer n netjiese vrou - wees vroulik, skep 'n tuiste van 'n huis, boer met blomme in die tuin - ja kleur die lewe in!

Die lewe kan soms soos 'n haaspadjie loop - dis die lewe - maar saam kan ons dit met liefde en geloof deurmaak.

Ons sal van mekaar ontvang en vir mekaar gee, sonder om mekaar af te skeep of te benadeel - kom ons vul mekaar aan..!!

"'N goeie man maak 'n goeie vrou - 'n goeie vrou maak 'n goeie man"

What His Friends Say

Beesboertje hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Lichtenburg (Zeerust), North-West, South Africa
Gender:
Male
Age:
37
Star Sign:
Sagittarius
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Other
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in North-West, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
18 - 32
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Curly
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
None
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Campy
Intelligence:
Street Smart
Ruled by:
The heart
Personality Traits:
Easy going
Valued Qualities:
Kindness
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Colour:
White
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Dinner at a restaurant
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Gospel / Religious; New Age; Punk; Rock
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Documentaries; Motoring; Nature / Wildlife; Talk shows
Movie Frequency:
It's a weekly ritual
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Horror; Romance; War; Westerns
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I should have a bed in my office
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Take Drugs:
Never
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals