CharmsCharms
6

Charms

46 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Charms - Sonneblomme

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Uitkyk : Dream, Believe, Achieve. Som redelik baie op. Ek is tussenin introvert / ekstrovert (dus is ek normaal). Plat op die aarde, met my eie wilde styl in sommige dinge. Dis al hoe jy wip in jou stap sit. Somer hou ek van buite wees, strand is hemels, al is dit so ver. Winter, braai, warm vuur, hot chox en 'n fliek. Ek hou van kreatief wees, lees maar is nie gelimiet nie. Rustig, spoed, sommer als gemeng. Vriende beskryf my as witty, maar met 'n nederige hart. Lag, lag, lag. Ek is baie ver van perfek af, het my eie lewenslesse gehad. Goed, sleg, het geleer. Ek hou nie van mense wat op ander neerkyk nie, mense wat lieg en mense wat in die verlede leef nie. Kyk vorentoe. En beslis ook boëntoe. Ek is nie hier vir 'n fling nie, as dit jou motiewe is, sny 'n lyn. Ek "snuif" jou gou uit :-) Die res is om uit te vind. Gesels ook asb. ordentlik en maak ten minste sin. Als begin by 'n paar woorde, so kies dit goed, maar wees ook jouself. Nie hier om tyd of met iemand se gevoelens te mors nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek kan hier skryf hoe Ken vir Barbie moet lyk, maar dit werk nooit so uit nie, dis beslis ook nie wat ek soek nie. Ek soek iemand wat my beste vriend kan wees, 'n silly billy, saamlag, saamhuil. Respekteer. Emosioneel en finaniseel na homself kan omsien. Ek wil nie hoor van als wat jou eksvrou of skoonma aangevang het nie. Elkeen het sy eie redes en sy eie foute. Ek het en jy ook, 1 sonde is nie groter as 'n ander. Skuif aan, bou 'n brug, of sny 'n lyn. Belangrikste is waar hy net homself kan wees, kan lag en lag, skerp sin vir humor (nie onderhandelbaar). Nog die deur oopmaak, hande vat voor etenstyd. 'n Leier wees. Jy MOET kan kommunikeer, dit oorbrug net soveel ander moontlike probleme in 'n verhouding. As jy nie kan gesels nie, voel ek die res is 50% by die deur uit. Dit sluit ook in aangesig tot aangesig. Op 'n [removed]/ boodskap kan jy enigiets sit, om dit aangesig tot aangesig te doen is anders. Jou foto asb :-) Onlangs, ek wil jou oë sien. Smile. As jy nie 'n foto het nie, moenie verwag ek gaan met jou gesels nie. Foto moet ook redelik onlangs wees. Ek wil nie sien hoe jy 5 jaar terug gelyk het nie. Blank wees asb.

Wat Haar Vriende Sê

Charms het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig; Wild; Buite beheer; Buierig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters