BokmakietieBokmakietie

Bokmakietie

58 – Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na my sielsgenoot, vriend en lewensmaat. Met ander woorde my ridder op sy wit perd

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 23 Julie 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Ram
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 89
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys; Swart
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dis maklik om dinge oor myself op te dis, maar dit sal beter wees as hulle maar self moet oordeel. Wat ek wel sal sÍ is dat ek vriendelik is, stil met tye en ek is mal oor plaaslewe, buitelewe en reis. Ek het redelik baie stokperdjies en hou daarvan om met my hande te werk. Ek is mal oor die see, Karoo en bosveld.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na iemand saam met wie ek kan oud word. Iemand vir die ek respek kan hÍ en wat my respekteer. Hy moet eerlik, opreg, lojaal en romanties wees. Iemand wat ek kan bederf. Iemand wat saam met my die Here sal dien.

Leuens en oneerlikheid vernietig alles wat mooi is

Wat Haar Vriende SÍ

Bokmakietie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Goud
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gholf; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Perdry; Roei; Rugby; Ski; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters