PlattelandnooiPlattelandnooi

Plattelandnooi

29 – Kempton Park (Glen Marais), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na die pleister vir my hart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 24 April 2018

Verander: 24 April 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Glen Marais), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Wit; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie rustige mens, waardeer die skoonheid van die lewe en die natuur. Ek is n introvert maar kan "te veel" raak as ek jou eers gewoond is.
Ek is mal oor die natuur en geniet dit ook om te kook, ek doen ook graag tuin werk. Ek hou baie van kamp en vis vang- no jokes. Ek love dit om tyd saam my geliefde deur te bring sou ek een he en hom op my hande te dra, hom alles te gee wat ek weet hy verdien.
Ek hou nie van dronk mense nie, mans wat verneuk, leuens en mans wat nie kan sien dat n vrou ook vir hom nodig het.
Ek het in my laaste verhouding geleer geld koop nie liefde nie. Ek verkies eerder n arm man wat baie liefde het as n man wat skatryk is en dink om my geld te gee om te gaan shop gaan my gelukkig maak.
Ek jol nie, rook nie, drink nie- dis my eie keuse uit kinderjare ondervinding. Jy kan later my ouers dankie se.
My stokperdjies... ek sal se dit is vis vang... ek is maar n huis gogga, nie veel plekke gehad om heen te gaan nie so kan nie se ek is mal oor iets spesifieks nie.
My uitkyk op die lewe... ek is nie nou regtig opsoek na n verhouding nie, want jaag mens in dinge in sien jy jou dinges...maar ek is wel opsoek na n spesiale vriend.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet net hy wees.
Hy moet nie verander ter wille van my nie.
Hy moet wel liefdevol wees en moet baie aandag soek en gee
Hy moet n one women's man wees, ek is regtig al moeg seer gekry
Hy moet tyd saam my wil deur bring, as hy nie tyd het nie- maak tyd.
As hy kerk toe gaan en God aanbid elke liewe sekond gee ek nou my CV in... dis vir my nogals belangrik...

Wat Haar Vriende S

Plattelandnooi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Draf / Hardloop; Kampering; Perdry; Stap; Swem; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters