Soekmekaar

54 – Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika

Eensaam <> Tweesaam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 30 September 2020

Verander: 05 September 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Visse
Lengte:
144cm (4' 8.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 78
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende beskou my as 'n draer van lig, liefdevol, hulpvaardig, georganiseerd en bietjie eksentriek. Ek hou van eerlikheid, rustigheid, orde, buitelewe, see, avontuur en reis maar nie van lawaai, stad, wanorde en selfsugtige mense nie. Ek het 'n kunsstreep (skeppend), tuinmaak en lees of kyk graag na 'n dokumenter oor die natuur. Ek restoreer graag 'n meubelstuk. Ek ontspan lekker wanneer my hande besig is met iets soos mosaic, hike in die veld of bietjie motorfiets ry. My uitkyk op die lewe is rustig (glad nie polities nie), Christelik geestelik soms ernstig maar ook soms lekker laf.

Haar Ideale Pasmaat

Abba Vader moet sy eerste wees. Hy moet intelligent kan gesels. Hy kan gerus van kosmaak hou. Natuurmens. Omgeemens. Homself soms kan besig hou. Kan bietjie eksentriek wees - kunssinnig dalk? My spasie gee om "asem te haal". Sal graag wil saam reis, lekker gesels, motorfiets of perd ry, kamp, ens.

Wat Haar Vriende S

Soekmekaar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Soekmekaar moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.