Lulu97Lulu97
5

Lulu97

26 – Secunda (Standerton), Mpumalanga, Suid-Afrika

Hoop my geluk is dalk hier

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Plat op die aarde en rustige meisie, lief vir avonture en net nuwe dinge aan te pak, moet nie met my mors of my tyd mors nie want ek gaan vir jou uitvang

Haar Ideale Pasmaat

Moet eerlik en opreg wees, respek toon en net n plat op die aarde mens wees. Iemand wat nie bang is vir n uitdaging nie

Wat Haar Vriende Sê

Tinelle vertel...

Hoekom julle haar moet leer ken wonder julle?

Sy is nie net my sussie nie, maar die wonderlikste mens met die mooiste, sagste en kleinste hart wat ek ken. Sy gee altyd meer om oor ander mense as oor haarself, sy sit haarself tweede om seker te maak 'n ander persoon vir wie sy omgee en liefhet altyd eerste moet wees. Sy lag saam jou oor die simpelste goed, maar huil ook saam in jou swakhede. Sy is n avontuurlustige mens, sien kans vir enige ding, OPWINDING is haar tweede naam. Sy sal jou bystaan deur jou goeie, slegte en hartseer tye. Sy sal jou ophelp as jy val. Sy sit altyd n glimlag op 'n mens se gesig, Sy trap die diepste spore in 'n mens se hart, en weet net wat om altyd te sê.

Sy is 'n vrou GOUD werd!!!
'N vrou wat geluk, vreugde en liefde verdien!

Sy is SPESIAAL!!
Sy is UNIEK!!

Sy is dit die moete werd...!*
:)

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda (Standerton), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 34
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys; Swart
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Arabies; Deens; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Tongring; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Perdry; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters