Sielsgenoot208Sielsgenoot208
1

Sielsgenoot208

79 – Roodepoort (Florida), Gauteng, Suid-Afrika

Sielsmaats

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n omgee mens en goedhartig. Sal ander altyd help waar ek kan. Ek sien my as n christen en nogal baie berokke by my my kerk
Lief vir tuinmaak. Ek oefen feitelik elkedag en redelik fiks vir my ouderdom. Stap ongeveer 12km per week as ek die tyd kry. Eet nogal baie gesond en nogal baie gesteld op my voorkoms. Ek hou van netheid en hou my gewig geteeld dop en verwag dit van my pasmaats.

Sy Ideale Pasmaat

My idiale pasmaat moet min of meer voldoen aan my vereistes wat voorkoms betref. Ek soek na die idiale pasmaat asook n vriendin wat my eensaaheid kan deel. Ek soek na n pasmaat sonder enige agendas. Iemand wat eerlik en opreg is nie na pasmaat wat net belangstel in geld en aardse goed nie.wat werklik na iemand vir een rede soek omrede sy ook eensaam is. En onafhanklik is, en bereid is om in alles te deel. Ek soek nie na iemand wat net na n sorg soek nie. Fotos wat baie onlangs geneem is. Ek stel nie belang in fotos wat jare gelede geneem is nie. Ek stel nie belang in iemand wat dans nie of rook nie. Indien geskei sal ek alleen belangstel hoekom en waarom? Wat nog redelik gesond is.opsoekna n vriedelike maat wat n eksrewery is en hou van mense en kuier. Verhoudings is moeilik en moet mekaar kan verstaan.

Wat Sy Vriende Sê

Sielsgenoot208 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Florida), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
65 - 69
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Koolhidrate-vry; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie