Njosie

19 – Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Mooiste mooi is 'n stukkie groen paradys en mooi watervalle

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 09 Julie 2018

Verander: 09 Junie 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
19
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Eie Onderneming; Student; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is van kleins af onafhanklik. Ek pak alles in my lewe met lewenslus aan en is baie baie lief vir 'n goeie humorsin. Ek hou daarvan om 'n sinsnede te gebruik wat twee dinge kan beteken, dan heerlik te lag wanneer mense 'n vraagteken kry.
Ek is nie te koop nie, ek is lief vir my God en dit is deur my Vader se genade dat ek vandag is waar ek is. Ek sal nooit sonder Hom kan wees nie. Ek is baie lief vir die ooptes. Velde,klowe,berge,riviere en strome. Ek is 'n denker en oordink dinge soms.
Ek is lief vir die lewe en sien alles in Reenboogkleure..

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal baie graag vriende wil maak met iemand wat ook baie lief is vir die natuur. Ek is moeg vir mans wat dink ek kan omgekoop word vir die een of ander rede. Ek is nie beskikbaar vir 'n fling nie. Ek wil graag vriende maak met 'n opregte mens wat ek stap vir stap kan leerken. Iemand mooi,wat baie lief is vir sy ouers. Ek is deur 'n Koning grootgemaak en ek sal graag met 'n Prins wil vriende maak.

Wat Haar Vriende S

Njosie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Sarkasties; Uitgesproke; Versigtig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie