Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou-Groen; Bruin; Swart
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Bruin
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Opsoek na n goedbalanseerde persoon. Het baie om te offer. Ek is nie n rassis, maar Ek verafsku n roker en mense wat diere mishandel. Ek wil vir iemand sorg, liefh en die mooi dinge van die lewe deel. Ek wil diensbaar wees vir haar. Sy moet die prinses van my hart wees. Ons moet saam n pot kos kan voorberei. Sy moet my kan aanvul, want ek sal haar lei Na die huis van die Here. Kom geniet die plaaslewe en streef na n gesonde leefstyl. Ry stad toe, gaan doen jou hare en naels. Kom deel dan met my die vars oggendure wanneer ons stil staan en beplan aan die dag. Die lewe het my al hardgeklap en ek kom dus met bagasie (in die vorm van 2 Liefling kinders). Aanvaar myne ek ek deel myself in duisend stukkies.

As jy dink jy kan die skoene volstaan, kontak my. Ons uurglas loop leeg in ons soeke na n sielsgenoot.

Sy Ideale Pasmaat

Ek was nou-net van plan om handdoek in te gooi, toe ek hierdie Page raaklees. Hoop iets gebeur hier.

Geen Roker. God vresend. Mooi van binne en buite. Jy moet n omgee mens wees. Soek iemand wat my liefde kan aanvaar.

Ek is geskei, meisies bly by hul ma in die WesKaap. Ek is tans besig om my boerdery in die Suid-Wes Vrystaat opdreef te kry. Doen Landbou Ontwikkelings werk(dit hou die kat van die stoof :-)) Ek soek n plaasmeisie wat die kalf se roep Na sy ma sal verstaan, wat die mooi in vlaktes en rantjies sal sien, wat n lam sal optel en voer met biesmelk. Opsoek na iemand wat sonbrand op jou gesig ken en stofstorms van die Vrystaat kan oorleef. Jy moet naby jou Skepper leef en weet hoe seer die droogte vir n boer is.

Ek soek iemand wat plaaslewe sal geniet en n toekoms daar kan bou. My klok staan nou op 45 en is nie juis uitsoekerig. Die hart klop nog sommer sterk. Jy moet binne en buite kan help(binne perke), want ek sal dit doen. Bederf my met lekker bord plaaskos en ek deel wat ek het met jou.

Ek het bietjie geswot en soek iemand wat my kan stimuleer en ook n klankbord kan wees.

Ek is n Bruin man, maar jy sal nooit weet as jy nie van jou laat hoor nie

Wat Sy Vriende S

Sexypeter het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Sexypeter moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.