Diesel99

50 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Boer soek n maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 29 Oktober 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n boer van die hoeveld. Ek bly alleen op die plaas. Ek is onafhanklik en sorg vir myself. Ek is lief vir diere en hou van die buite lewe. Ek is n romantiekus en het baie liefde om te gee. Ek doen die tiepiese rooiwyn ding, kagelvure en n warm koolstoof. Ek hou van manlike dinge soos skiet, motorfiets ry net nie jag nie.Ek hou van braai en Boerekos maak op Sondag en Sondag aande hou ek daarvan om by die huis te wees. Ek het n string honde. As ek kan weg kom hou ek van toer! Ek kan tjoepstil op die stoep sit en luister nag die naglewe of snoesig onder die komberse le en na Karen Zoid luister. Ek soek n maat!

Sy Ideale Pasmaat

Hy moet verkieslik n Christen wees!
Hy moet my nie verneuk nie
Hy moet kan Liefde gee..
Hy moet n man wees nie n muis nie
Hy moet op sy eie 2 voete kan staan.
Ek wil nie voog of Pa speel die hele dag nie.
Hy moet netjies wees en na homself kyk. Hy hoef nie maer te wees of n 6 pack te he nie maar hy moet ook nou nie woes oor gewig wees nie. Vir my moet hy mooi wees! Hy moet van n baard hou!
Hy moet onafhanklik wees. Ek gee nie om om hom te bedref nie, maar ek wil nie vir hom sorg nie.
Hy moet n sin vir humor he.
Hy moet waagmoed he en n lus vir die lewe.
Hy moet van die huis hou maar ook van rond toer.
Hy moet saam met my kaal in die rivier kan spring en tog in die beste restaurant kan inpas.
Hy moet nie verfynd wees nie of verfynd praat nie!
Hy moet nie baie meer as 5 jaar ouer of jonger as ek wees nie.
Hy moet my waardeer soos ek hom waardeer.
Dit sal nice wees as hy van motorfiets ry hou!
Dit sal nice wees as hy van die plaas lewe hou!
Hy sal moet van honde hou!
Ek sal al die dinge vir hom wees!

Wat Sy Vriende SÍ

Diesel99 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Motorsport; Rugby; Sneeuplankry; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Mag; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters