liefiediefie121liefiediefie121

liefiediefie121

44 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

#talentvolensoek'npasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 20 Junie 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Ram
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n gemaklike mens wat hou van gesellig wees, onthaal en dinge doen. Ek is n baie kreatiwe en talentvolle mens wat graag hou daarvan om die mense in my lewe te bederf en om ervaringe te deel. ek mag dalk spesifiek wees op sekere vlakke maar is nie 'n moeilike en onregverdige mens nie. Ek is eerlik en lojaal en hou nie van games wat mense met ander se binneste speel tot eie gewin of voordeel nie, ek wil net myself wees. Ek is n warm en romantiese mens wat hou van uitgaan maar kan net so gemaklik op die bank le en movies kyk. Ek is n goeie interior en kok wat graag die posietief in ander en lewe sien.

Haar Ideale Pasmaat

Ons moet dinge kan deel ..belangrike en nie belangrike dinge soos sommer die dag se goed. hy moet my kan waardeer en respekteer vir wie en wat ek is en my kan aanvaar. Dis die klein dingetjies wat saak maak vir my. moet lojaal oop en eerlik kan wees ten alle tye. moet kan hou van darem bietjie saam kuier en dinge saam om en in die huis doen. Moet nie lui wees en moet na homself kan kyk.

Wat Haar Vriende SÍ

liefiediefie121 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Stap; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie