Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Maandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Ram
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; Honduras; BelgiŽ; Duitsland; Nederland; NoorweŽ; Oostenryk; Pole
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is saggeaard en hou van diere (katte en honde maar veral katte) en kinders ( veral as hulle 3 word en die snaakste dinge begin se). Ek het nog waardes en glo dis belangrik veral in n tyd wat daar nie eintlik meer is nie. Ek hou van met familie kuier, musiek luister en lees. Ek lees nie fiksie nie, want die laaste fiksie wat ek gelees het was op skool, dit was Kringe in n bos, dit het my te veel getraumatiseer toe Oupoot dood geskiet was( Hy was my gunseling olifant) .Ek het geen kinders en is nooit getroud, rook en drink nie (ek het niks teen matig drink nie maar as mense aan jou moet vashou om regop te staan, of begin met dronk verdriet..nee dankie) ek hang nie by clubs en pubs uit nie, ek hou nie van daai plekke nie. Ek klink boring ja maar jou ma sal van my hou! Vir een of ander rede hou net ou tannies, babbas en diere van my. Ek is gewoonlik die ou wat by kuiers by huise al die diere om my het. Ek is n nerd ook, ek hou van onderwerpe wat meeste mense aan die slaap maak soos geskiedenis, sielkunde, philosophy, theology, cosmology, sociology, actually enige iets wat eindig met “ology” en random youtube videos kyk wat partykeer geen sin maak nie. Ek kyk nie meer fail videos nie want ek self n fail insident gehaad wat my harsingskudding gegee het (dit involve n oop deur in n donker gang) Ek is 34 en van Gauteng, so as jy will gesels of sukkel om te slaap sal ek jou aan die slaap gesels. Ek is op soek na vriendskap, geselskap of vriende wat n bietjie saam my sal uitkom en nuwe plekke ontdek en laat ek minder youtube kyk. Of as jy n serial killer is sal ek jou n gratis profile gee want ek het 3 episodes van criminal minds gekyk.

Sy Ideale Pasmaat

n Serial killer wat cool wn interesant is en nie my haar victim sal maak nie. n Cool serial killer naam gee jou ekstra brownie points!

Wat Sy Vriende SÍ

Antestor het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Matigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters