2

Plaasmeisie92

31 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Net een van my soort..............

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks vriendelik .....hardwerkend en nie net agter n man se geld aan nie !!!Maak my eie ......
Ek's nogal die soort wat deer dik en din daar sal wees!!!!!
Wel al kan ek letterlik doen wat mans kan doen ....kan ek ook in die ander kant dress en koekbak .........

Haar Ideale Pasmaat

Defnitief ......n boertjie sterling tipe..... maar hoef nie noodwendig te boer nie......
Hy moet hou van die buitelewe en natuur .....
Hy moet darm n nice persoonlikheid he en hy moet kan braai
Hy moet nie te sag wees nie en baie manlik...
Hy moet nie jaloers wees nie en betroubaar wees hardwerkend en vol selfvertroue.

Wat Haar Vriende Sê

Nicolene vertel...

Waar begin ek... Sy is snaaks , baie talentvol in wat sy doen , sy is maklik om mee oor die weg te kom , Stephne is n baie "harde" mens maar het die mees sagste hart. Sy sal altyd almal anders se behoefte voor haar eie sit.
Laat ek dit so stel, wanneer het n mens nie n snaakse oomblik saam Stephne nie. Sy kan n slegte oomblik altyd snaaks of graperig maak, daar is nie n dag wat verby gaan sonder dat sy iemand nie sal maak lag nie.
Op daai noot kort sy iemand wat altyd haar sal uitdaag elke oomblik van die dag, sy kort iemand wat meer as sy kan doen, en glo vir my , sy kan soveel meer doen as vandag se jong latte!
Sy kort iemand wat haar sal uitwys op haar foute(nie dat sy dit sal erken nie) maar ook n man wat n bok vir sports is.
Sy is die sterk vrou, maar manne speel hulle kaarte reg en hulle het die pad na haar hart gevind!!

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Jag; Perdry
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters