Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Dinsdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark (Vanderbijlpatk), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Bul
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
41 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Urdu
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is opreg vriendelik,spontaan,regverdig en maklike mens om mee oor die weg te kom .Ja ek het al baie in my lewe seergekry,maar dit het net n beter en sterker mens geword,wat uit my foute geleer het.niemand is volmaak nie .Verskoon my as ek nie al die vrae beantwoord nie,want party van die vrae is onnodig.Ek het laas in matriek soveel vrea beantwoord

Sy Ideale Pasmaat

Ek is nie n man met fiemies of moeilik nie .Ek glo n verhouding moet van twee kante kom.Ek soek n vrou wat nie agter of voor my loop nie maar wel langs my.Enige vrou is soos rowwe diamant,maar as sy eers geslyp is dan is sy waardevol.As twee mense mekaar geslyp het,dan is hulle onafskeidbaar (till death us )Verhoudings is daar vir ons om te geniet,om mekaar te bemoedig,mekaar te dra , mekaar te ondersteun,te beskerm en te eer en respek vir mekaar te he.julle moet saam deur die diepe waters gaan en onthou hoe dieper die waters is waardeur julle moet gaan,hoe stywer moet julle mekaar VASHOU XXXX

Wat Sy Vriende S

Nooittelaat25 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Dis 'n vae herinnering
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou