Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ndola, Copperbelt, ZambiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Bruin
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld; Swaar
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Bottels vol liefde en soms 'n stoutgatjie met hande wat vir niks verkeerd staan nie ... orals in ... en om die huis.

As die haan kraai is ek reeds op om die dag se uitdaging aan te vat.

Pret kom eintlik voor plig ... solank die braaivleisvure ook brand en ons 'n ou rookdingetjie kan nuttig.

Ek is baie lief vir die buitelewe. Kamp, swem, visvang en 'n lekker piekniek of uitstappie. Musiek is 'n lekkerte vir my en dans graag.


J

Haar Ideale Pasmaat

Jy is 'n eerlike man wat jou man staan. Jou ja is ja en nee bly nee. Deur die jare het jy reeds jou kyke gekyk en weet wat jy wil in die lewe.
Jy behandel die vrou in jou lewe, soos jy jou ma op die hande dra (gedra het). Vertroue en eerlikheid is baie hoog op jou prioriteitslys en jy verduur geen ongeregtigheid en leuens.

Bo alles is jou Skepper nommer een en dan die vrou in jou lewe.

Wat Haar Vriende SÍ

Spieeltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Spieeltjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.