SukiYakiSukiYaki

SukiYaki

33 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Soek 'n maat om die lewe mee saam te doen.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 11 September 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n natuurliefhebber, rustige mens en hou van die buite lewe. Ek's nuuskierig oor nuwe plekke en mense. My vriende sal s ek is 'n lekker mens en baie lojaal. Ek's lief vir MTB, wyn, koffie-kuiers en lees. Ek hou nie van groot groepe mense nie, dit put my uit (blameer my introversie). Ek het 'n avontuursgees en wil graag nuwe dinge ervaar.

Haar Ideale Pasmaat

Belangstellings moet redelik ooreenstem met myne. Iemand wat nie selfgesentreerd is nie en wat omgee vir ander. Iemand wat nie woede uitbarstings het nie en met geduld. Hy moet kan dieper luister en nie bang wees vir emosie nie. Dit sal lekker wees as ons saam kan toer, kamp en verken. Hy moet glad nie rook nie en ook nie uitermatig drink nie. Definitief nie n dwalende oog h nie en verantwoordelik met sy finansies werk.

Wat Haar Vriende S

SukiYaki het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Roei; Skubaduik; Stap; Staptogte; Tennis; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Visse
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie