KrieweltjiesKrieweltjies

Krieweltjies

66 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Mier soek n Maat om mee te komunikeer,dalk meer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 71
Sterreteken:
Kreef; Maagd; Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vrou wat weet wat sy wil h,en ek soek n maat om mee te gesels as dit te eensaam raak.My belangstellings is kuns in alle vorms,en ek maak graag kos.Ek hou van n netjiese en skoon omgewing,waar alles ordelik is.T uimaak is ook bo-aan my lys.Dan het ek refleksologie bestudeer,en dit tot onlangs nog gedoen.Ek stel ook baie belang in natuurlike genesing en kruie.Ek is tans besig om n hulpboek omtrent kruierate en rate in en om die huis saam te stel.Ek skilder,doen houtsnywerk,ruikers,versamel kristalle ens.My belangstellings is nogal wyd.E kk sal graag met mans met min of meer dieselfde belangstellings wil gesels,en ek is nie agter jou geld aan nie,en is nie n ryk weduwee nie.Dit gaan oor sinvol komunikeer.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag met mans wat nog in hulself glo,en n vrou kan respekteer en waardeer,wat nie bang is om hul siel bloot te stel nie wil gesels.A sseblief nie Jannies nie.Iemand wat nog murg in sy pype het,en standpunt kan inneem,maar ook nie sy wil op jou wil afdwing nie.Kom manne,wys wat in jul steek.Ek is nie meer n prikkelpop nie,en probeer my ook nie jonk hou nie,maar kan nog my plek volstaan.Ek was vir 30 jaar n boervrou.

Wat Haar Vriende S

Krieweltjies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Nie-fiksie; Selfhelp
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Kanovaart; Stap; Staptogte; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters