Toppie12Toppie12
3

Toppie12

57 – Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Kom vul my met liefde.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks n rustige man wat hou van avontuur, see vakansies en motorfiets ry. Ek braai graag en kuier saam familie of vriende.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet plein en plat wees. Baie betroubaar wees. Dis BELANGRIK dat sy nie vol strooi is nie en dingetjie soos motorgiets ry en perdry saam my sal doen. Sy moet netjies op haarself wees en op haar goed. Sy moet nie lieg of storietjies he nie. N reguit lad is die beste een.

Wat Sy Vriende Sê

Toppie12 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Bul
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Belangstellings:
Houtwerk; Tuinmaak
Sport:
Perdry; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Dans; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie