In haar eie woorde...
Oor Haar
Hulpvaardig...netjies.. vrolik.. bid elke dag, my kinders dink ek is awesome en ek weet hulle is ook. Ek weet ek moet eet maar is nie lief vir kos voorbereiding nie en my dieet is streng weens 'n operasie... nie oorgewig nie!.. My wens het na 40 jaar waar geword. (het op die mooiste Harley Davidson vir 'n laaaaaaaaang rit gegaan! Gewone "decent" Moeder en Oumie. het baie gereis en wil nog steeds toer met karavaan of trein?, Ek kan uit die bos loop maar die Bosveld is in my bloed, natuur is alle vorme is vir ons geskep, waardeer dit met respek. Life is short. don't waste it!
Haar Ideale Pasmaat
As hy deernis..begrip..vriendelik het en 'n nie roker is.ook.saam koppe bymekaar sit..lekker gesels en lag oor iets simpel..is dit klaar 'n pluspunt...Stoep sit is aanvaarbaar vir 'n lekker kuier.. Nobody is perfect! Musiek is my lewe, hou nogal van 'n lawwe skoffel met die boere kitare op die agtergrond....Baie lief vir diere maar allergies vir heelwat diere (kat hare) sekere kosssoorte en parfuum. Eish! Ek kan enige aktiwiteite met maat deel behalwe gate grou maar sal 'n plan beraam. Ons grootmense weet presies wat vernietig 'n verhouding...Moet dit dan nie doen of toepas nie!!! Mooi dag en Groete van Frauline..............
Wat Haar Vriende Sê
LovetoLive het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Pierre van Ryneveld), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 73 | ||
Sterreteken: |
Kreef; Skerpioen | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Misterie; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Driekamp; Kampering; Krieket; Stap; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Duits; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Laktose-vry; Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |