BlommieF_275BlommieF_275

BlommieF_275

72 – Port Elizabeth (Jeffreysbaai), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons skryf n sprokie saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 12 Augustus 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Jeffreysbaai), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
145cm (4' 9.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Ander
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendelike, spontane vrou. Ek hou van lag, van lang wandelinge langs die see, van bederf en om bederf te word. En verrassings!! Ek is n opregte mens en betroubaar. Ek hou nie van Leuens nie, en wat jy sien is wat jy kry. Ek hou daarvan dat mense my moet vertrou, en nooit my vertroue in hulle verbreek nie. Ek is al vir byna 15mnde n weduwee, en mis die geselskap van n volwasse man in my lewe

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet n vriendelike, spontane, jonk van gees mens wees. Hy moet saam met my kan lag en my ook laat lag. Hy moet my aanvaar met al my foute, en impulsiwiteit. Hy moet met my dans sommer net hier in my sitkamer, of onder die sterre. Die lewe is te kort om te sit en te wag dat die dag moet verbygaan. Soms moet hy ook net saam met my kan stil word en net wees. En hy sal my vier voet pekinese seuntjie moet leer liefkry! Ons sal mekaar moet vertrou in alles.

Wat Haar Vriende S

BlommieF_275 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Buierig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Internetbesoeke; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Glutenvry; Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie