MamaLeeu100MamaLeeu100

MamaLeeu100

37 – Randburg (Renosterspruit), Gauteng, Suid-Afrika

Ek soek n aangename sexy Boer!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 Augustus 2018

Verander: 20 Augustus 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Renosterspruit), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n hart van goud. Ek is n betroubare mens. Ek het al baie foute in die lewe gemaak maar waardevolle lesse daaruit geleer. Ek het goeie waardes. Ek het selfvertroue en n lus vir avontuur en kuier. Ek maak yummy kos van verskillende kulture af. Ek is n mamma van n dogtertjie en my hart nog baie plek om iemand anders se kinders lief te kan he. Ek judge nie Sommer nie!
ek geniet plaas lewe en bos lewe! Dit laat my vry voel. Ek woon tans in n privaat reservaat. Ek geniet tuin maak! Ek kan my eie tyre ruil en ander basiese goed op n voertuig. Ek ry n 4x4 :-) ek is soos n ui. Baie lae aan my! Maar sekere goed hou ek nou vir my Koning!
Ek nie n jaloerse insecure vrou nie. Al bietjie groot geword en verstaan dat dit twee vat om te tango!

Haar Ideale Pasmaat

Vir my is die drie volgende eienskappe die belagrikste. Ek soek n betroubare, standvastige en eerlike man. Die res glo ek is chemika.
n Engelsman het eendag vir my n roerende perspectief op verhoudings gegee. ..."you can't force some to love you....you can only make yourself lovable and hope they accept it."
Dis nie oor wat ons kry uit n verhouding uit nie maar eerder wat elkeen bereid is om in te sit om dit te maak werk in die langtermyn.
Ag my ridder my leeu my engel! Ek hoop vir n fairy tale! Ek nou moeg vir paddas soen asb!

Wat Haar Vriende S

MamaLeeu100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Naïef; Optimisties; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Kampering; Perdry; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk; Waterski
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Flankering; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters