LiedInDieHardLiedInDieHard

LiedInDieHard

38 – Middelburg (Roossenekal), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks reg vir nuwe hoofstuk in my lewe....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Julie 2020

Verander: 24 Julie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg (Roossenekal), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n betroubare en eerlike mens, wat my God bo alles stel. Wat jy sien is wat jy kry. As jy dit nie sien nie sal ek jou seker vertel, baie mense s ek praat baie.
Ek hou daarvan om te bederf en self bederf te word. Hou van kook, en my skouhonde is my grootste stokperdjie. Ek skilder graag, maar is baie beskeie oor my pogings.
Ek is baie lief vir reis. Was al in die VSA, Italie, Frankryk, Holland, Belgie, Mexico en Bahamas. Ek hou daarvan om nuwe plekke te sien, al is dit net om die draai. Om te reis maak mens se o oop. Ek werk hard en spaar maar oor die algemeen lank om dit te doen.✈🌍
Ek werk vir myself en is spaarsamig maar glad nie suinig nie. Geld is vir my glad nie belangrik nie... laaste op die lys as dit by dinge kom wat my gelukkig maak. So as jy geldbejaag is sal ons nie by mekaar pas nie.
Ek sal jou elke dag probeer maak lag, jou op die hande drae en jou geliefd laat voel, wees net braaf en gee my kans.😎
Ek hou van langarm, afrikaanse musiek, konserte en self balletvertoning. Ek hou van verskeie musiek soorte maar iets met n mooi kitaar of klavier kry voorkeur.🎹🎸
Ek verkies die rustigheid van die bosveld se stilte en verpes die stad, ek is die mees rustigste mens by my eie huis op die plaas. Kom stap saam met my n pad en ek sal jou verras.
Moet my nie probeer verander nie, boer is ek gebore en boer sal ek seker sterwe, ek is baie trots daarop. Ek is wel bereid om saam met iemand te groei, groei is nie verander nie, dit is vorming.🌻
Ek is baie lief vir kinders en sal graag eendag my eie wil he as die Here my sen. Dit is die kort en lank, en nou voel ek soos piesang op n rak wat homself bemark het. 🍌😂

Sy Ideale Pasmaat

Getrou en liefdevol. Iemand wat haarself is en nie voorgee omniemand te wees wat sy nienis nie.
n Dame wat sal hou van die rustige bosveld en vrede kan maak dat die mall 100km ver is. 😆
Iemand wat nie op n troon sit en oordeel nie. N mens met drome, nie net vir haarself nie maar ook vir die mense in haar lewe. Sy moet mooi na haar voorkoms omsien en haarself respekteer, en
ambisieuse wees.
Sy moet geliefd wil word want ek het baie liefde om te gee.
n Kind van die Here wees wat saam met haar beminde Hom kan loof en prys.
Ag vat n kans... ek byt nie. 🐴

Wat Sy Vriende S

LiedInDieHard het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie