Oubaas4020

30 – Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons vat n kans en kyk wat gebeur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 16 September 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Visse
Lengte:
195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Nederlands; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Nederlands; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar n stil mens, op my plek en verkies my eie geselskap. Dis seker die rede hoekom ek nog enkellopend is op hierdie ouderdom. Of miskien is ek net vol nonsens? Of dalk omdat ek bang is om kanse te vat? Wat dit ook al is, hier staan ek nou by hierdie punt in my lewe wat dit tyd geraak het om iemand te soek wat dit verder met my wil deel. Maar wees gewaarsku, die Hollander in my le maar vlak. So ek is maar n moeilike mens, maar dit maak ook van my n mens wat jy altyd weet waar jy met my staan. Ek kan valsheid en skynheiligheid nie verdra nie. Ek sal alles vir daardie spesiale persoon in my lewe gee, moet dit net nie misbruik nie.
Wat humorsin aanbetref, is dit maar aan die droe kant.
Nou nie eintlik die uitgaan en kuier tipe nie en dit sal maar n geweldige stryd wees om my op n dansvloer te kry.
As jy tot hier toe gelees het en nog steeds kans sien - sterkte.

Sy Ideale Pasmaat

As jy kans sien om my beter te leer ken, sal jy n sterk persoonlikheid moet he. Anders gaan jy niks met my gaan regkry nie (ek is maar n hardkoppige ou bliksem). Iemand wat lief is vir die natuur en diere. As jy materialisties is moet jy ook maar verby hou. Ek het nie veel nie, maar ek sal wat ek het met jou deel.
Eintlik soek ek iemand wat my uit hierdie gemaksone kan uitruk.

Wat Sy Vriende S

Oubaas4020 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Pessimisties; Realisties; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selibaat; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Volk
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere