SpierwitSpierwit

Spierwit

68 – Roedtan (GROBLERSDAL LIMPOPO), Limpopo, Suid-Afrika

Soek vriendskap en geselskap van eerlike opregte man.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 September 2018

Verander: 23 September 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roedtan (GROBLERSDAL LIMPOPO), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is jonk van gees met goeie humor sin. Ek is lief vir kosmaak en om ander lande se disse te probeer. Ek is lief om dinge na te fors en doen genealogie. Ek is rustig in my eie huis maar hou ook daarvan om in die natuur te wees. In die bosveld of by die see, hoewel ek nie juis 'n swemmer is nie.Ek sal graag weer iemand wil he vir wie ek kan se "kyk die mooi sonsondergang of kyk wat maak daai voeltjie. Ek hou van musiek, varal klasiek en af en toe ' goeie vliek. Lees graag maar definitief nie Wetenskaps fiksie nie.

Haar Ideale Pasmaat

Op soek na 'n vriendelike eerlike en opregte man. Een wat nie speliejies speel met gevoelens of leuns vertel nie.Iemand wat ook van die natuur hou, wat lekker kan gesels oor baie onderwerpe en wat kan LUISTER. Eerlikheid en opregtheid is vir my die belangrikste eienskappe vir enigiemand.

Wat Haar Vriende SÍ

Spierwit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Boogskiet; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rolbal; Rugby; Skietsport; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Indies; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters