naguilnaguil
4

naguil

58 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

van nuuskierigheid is die tronke vol en die kerke leeg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Bostaande is n waarskuwing aan self want ek is redelik nuuskierig oor wie ek hier gaan leer ken. Ek is nie baie goed met hierdie jakkals prys sy eie stert al is hy skaars n h..haar werd nie. Dit beteken nie ek hou nie van myself nie of dat ek dink ek het niks om te bied in n vriendskap of verhouding nie, Ek hou net nie baie van mense wat soveel van hulleself hou dat daar nie plek vir ander is om van hulle te hou nie. Ek is hier omdat ek graag nuwe mense wil leer ken met wie ek lekker kan gesels.Ek is baie lief vir stories en glo ons het almal n storie om te vertel so kom ons leer mekaar ken en vertel ons stories vir mekaar. Ek kan net belowe dat ek nie boring is nie en dat ek die meeste mense kan laat glimlag.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van mense en beskou myself as n mense, mens. Dis vir my baie belangrik dat ek met my vriendin kan gesels. Die die ander persoon moet vir my se hoe hulle oor iets voel want ek is nie n fortune teller of n mind reader nie en die silent treatment werk glad nie vir my nie. Eerlikheid is vir my on- onderhandelbaar so as jy vir my lieg en die waarheid kom later uit gaan ek sukkel om jou te glo en te vertrou. Ek is nie jaloers nie en gun regtig vir almal n plekkie in die son so as jy n jaloers bokkie is gaan ons nooit meer as vriende kan wees nie. Ek reik nie voorskrifte uit oor hoe my vriendin moet lyk of watter klere sy moet dra of nie dra nie. So as jy jouself in bostaande beskrywing van n pasmaat sien sal ek jou graag wil leer ken.

Wat Sy Vriende Sê

naguil het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Kempton Park; Alberton; Edenvale; Krugersdorp; Midrand; Randburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Regte; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Onafhanklik; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Kampering; Stap; Staptogte; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie