Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Sanlamhof), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het 'n punt in my lewe bereik waar ek niemand wil beindruk nie, hou van my soos ek is of beweeg verder
Wees altyd nederig, alle mense glimlag in dieselfde taal
Karakter word getoets deur voorregte, hoe meer voorregte iemand geniet, hoe beter kan jy sien wie hy werklik aan die binnekant is
Do the things you should, life's to short my friend and I hate missing out on something good.
Only trust someone who can see these things in you: the sorrow behind your smile, the love behind you anger and the reason behind your silence.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat nederig is, die mooi in die lewe raaksien. 'n Telefoon oproep uit die bloute, 'n drukkie wanneer ek dit die nodigste het, 'n stem wat vir jou luister.
'n Kombers teen die koue, 'n sambreel teen die reën en wanneer woorde oorbodig is word liefde 'n stille gebed
Be happy, live well, love much and laugh often. Be mindful that happiness is not based on possessions, power or prestige, but on relationships with someone you like and respect
Wat Haar Vriende Sê
Bietjieomgee62 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Bietjieomgee62 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.