DieSonvangerDieSonvanger

DieSonvanger

57 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Don't try to tame the Wolf in me, run with me, wild a and free and light, for keeps....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

In verhouding en geballanseerd, tans 78-80kg lig, netjies, gesond, maar ook sportief informeel.
Diere wat my beskryf: Wolf, gevlekte wildehond, arend, wildeperd.

As jy na iets onvolmaak in my soek, sal jy dit seer sekerlik kry.
Iets goed sal jy darem ook kry.

Talentvol, dig, skryf, kunstig, handewerk, kreatief, uniek, intelligent, baie algemene kennis, natuur en diereliefhebber.
Oefen steeds iets van als, draf, stap, fiestry as daar tyd is maar gefokus op 'resitance training' en werk fisies hard.

Skep energie uit die natuur en hou van reis so 2 keer per jaar. Gebore Clanwilliam, Sederberg, Weskus, Sandveld area, hou van besoek aglÍ daar en selfs Tuinroete, Suid Oos Kaap.

Nie juis Ů "party animal", drink ook nie juis nie, al noem ek dat ek Ů geleentheidsdrinker is, maar eerder braai, soms fliek en uiteet en eerder tuiswees, gasvry, huismens.

Sterk individu, maar nie manupilerend.
Sal leiding gee en ander ook in ag neem.
Hou nie van dominerende mense wat mense wil verander om by hul smaak te pas.

Sal negatiewe mense en omstandighede eerder vermy.

Niks is gegiet of absoluut. Meer Ů Introvert met ekstrovert eienskappe wat na vore kom.

Ek leef eenvoudig en gemaklik.

Ů Gee mens, verwag niks terug, maar hou nie van misbruik of sekuriteitsoekers.

Geen ouers meer, beide seuns reeds uit die huis met elkeen Ů dogter.
Mis die gesins lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Die een wat nie noodwendig alles is of het nie, maar die beste maak met wat sy het, met die regte en Ů mooi "persoonlikheid" en karakter, saggeaard, volwasse, Ů model is nie nodig nie, eerder natuurlik, bewegend gesond, goed versorgd, net genoeg "make up", so ook nie fotos wat misleidend kan wees, komunikerend. Oorgewig is nie vir my nie. Goeie selfbeeld.

Dieper intelligente gesprekke oor dinge wat saakmaak, moet darem ook saam kos kan maak en kan reis met beweginsvryheid, draf-stap, fietsry, deel in fisiese aktiwiteite waar nodig, niks buite jou vermoŽns verwag


Geliefde, beste maat, sielsgenoot.

Daar is Geen albsolutes in die lewe nie, moet kan aanpas soos nodig,
Dit bly Ů verrassing.

Te moeilik om die volmaakte pasmaat te beskryf, maar moet ook nie met iets probeer wat jy nie kan saamleef nie.
Dus eerlik van die begin af en laat los maar as iets jou afsit van my reeds hier.

Sal eers wil gesels en sien hoe dit gaan met tyd saam en sien wat ontwikkel.

Beide moet bereid wees om aan te pas.

"If I were an eagle, I would fly to you,
And also fligh very high, to love you, hold you, keep you till the end of time..."

"Don't try to tame the Wolf in me, run with me, wild a and free and light, for keeps..."

Moet darem dieselfde Glo en Beginsels handhaaf. Gelowig en godsdienstig.

Wedersydse bereidwilligheid tot aanpassings en aangetrokkenheid speel Ů rol.

Die lewe stap vinnig aan en nie ruimte vir tydmors.

Dit sal goed wees om eerder vir Ů tyd alleen te wees nadat jy net uit Ů verhouding gestap het of selfs steeds daarin is of nog getroud of onseker is. Dis moeilikheid soek.

Baie vrouens praat mans so sleg, wat mens laat wonder waar lÍ die fout en hoekom soek hul nog verder...

Wat Sy Vriende SÍ

DieSonvanger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed; Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Skermkuns; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; VlieŽrbranderry; Vlugbal; Voëlkyk; Volgstroomplankry; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Frans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters