Blouoog1944Blouoog1944
5

Blouoog1944

79 – Roodepoort (Florida), Gauteng, Suid-Afrika

Blouoog1944

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek opsoek na iemand wat my eensaamheid kan vul. Ek is nog jonk van gees vir my ouderdom. Baie fiks vir my.ouderdom, stap elke dag nog 3km in 35 minute. Oefen nog graag met gewigte om spiere soepel te hou. Verder doen ek my 5km by die parkrun. Eet gesond en eet nie graag gemors kos nie. Ek daarvan om n vrou te bederf met n bos blomme. Ek is n omgee mens lief vir mense en kuier graag. Ek is ekstorwerde mens en kan baie praat. Ek is mens op wie jy ten alle tye kan op staat maak. My woord is my woord, so probeer my en sien vir jouself.ek is n baie eerlik en opregte mens. Ek hou van n iemand wat gemaklik is, en nie vol.nonsens nie. Op my ouderdom is ek nie meer lus vir drama.my vriende beskou my as n aangename mens, en baie maklik inpas by vreemde mense. Ek het nie juis stokperdtjies nie. Ek kan eindlik gladnie kos maak nie. Baie lief vir musiek , en luister graag na die radio. Tv is nie juis vir my nie. Ek sal geen versoeke sonder fotos beantwoord nie, so neem kennis!!!! Stel net belang in die ouderdoms groep ek versoek. Stel belang in dames met geen bagasie nie. Soek nie dames wat iemand soek om vir haar te sorg nie. Wat alleen en eensaam is,

Sy Ideale Pasmaat

My volmaakte vrou moet min of meer voldoen aan my vereistes. Sy moet goed versorg wees, en nie mollig nie. Vriendelik en aangenaam wees. Sy moet moet voldoen aan ouderdoms vereistes. Ek stel nie belang aan baie ou fotos nie en profiele sonder fotos nie. Laasgenoemde sal nie beantwoord word nie. Eerlik en opregte vrouens en wat hulself as Christene sien. Iemand wat self onderhoudend is. Iemand op wie ten alle tye trots op kan wees. Om n tweede verhouding te laat werk moet n mens met mekaar kan uitpraat. Dit is n kwesie van gee en neem, en alles met mekaar kan deel. Iemand wat nie deur hulle kinders regeer word nie, en self besluite kan maak. Indien kinders nie van n persoon hou nie, sal geen verhouding werk nie.

Wat Sy Vriende Sê

Blouoog1944 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Florida), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek haat dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gewigsoefeninge; Krieket; Liggaamsbou; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie