VriendskapeersteVriendskapeerste

Vriendskapeerste

51 – Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika

One last try

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Russies; Spaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja; Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Swaar; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek gaan nie n subskripsie uitneem aangesien ek reeds een het by sielsmaats.co.za. Ek kan vir jou enige iets vertel wat jy graag wil hoor so ek dink om te begin chat en ontmoet kan mens n beter indruk kry. Kortliks eks n lojale persoon wanneer ek in n verbintenis is of dit nou vriendskap, romanse of wat ookal. Ek is deur baie trauma en hartseer en het myself soort van ge isoleer vir baie lank. Verkeerde skuif maar ja. Eks mal oor die natuur maar sal nie in n tent slaap. Jammer genoeg vis gevang in my grootword jare lol. Versamel mooi klippe en kristalle en wil graag plekke besoek waar ek my versameling kan uitbrei en ook kennis optel. Eks n boekwurm lees baie politiek, auto biografi, fiksie - forensies in al sy verskillende vorms, speur verhale. Ek kook (almal s baie lekker lol). Ek hou van mooi sons ondergange. Vlieg (nie self), partykeer kry ek n baie artistiese streek en wil dan als self maak. Daar's niks so lekker om uit te vind jy't nog n talent wat jy nooit gedink jy gehad het. Wil nog baie lande besoek ens ens ens

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet nederig, lojaal, sonder pretensies. Medelye, goedhartigheid maar moet weet waar om die streep te trek. Verkieslik dieselfde belangstellings as ek, dis altyd n goeie afskop plek. Geen groot prater, ek haat arrogansie. Of jy nou n president is of in die armsaligste plek op aarde bly ek gaan jou dieselfde respek betoon as jy vir my. [geskrap]

Wat Haar Vriende S

Vriendskapeerste het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Vriendskapeerste moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.