Sonvanger247Sonvanger247

Sonvanger247

64 – George (G3), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Alles gebeur met n doel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 22 Junie 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (G3), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 83
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is woonagtig in In George.
Vertroue en eerlikheid is vir my belangrik. !!!
Respek vir jou medemens. !!!!
((Ek is hier om te kyk hoe dit sal gaan.))
Ek kan my maklik aanpas by omstandighede.
Ek is n baie geduldige persoon.
Ek hou van country musiek.
Hou ook van alle diere.
Ek is nou vir die afgelope 3 jaar in George.
Ek het as n gekwalifiseerde haarkapster gewerk "my lewe lank", totdat ek 3.5 jaar terug afgetree het.
Alles is nog vreemd hier vir my.
Hoe kan jy ander mense ontmoet ?
Deur hierdie webwerf te beproef?
Ek sal graag meer vriende wil leerken in my ouderdomsgroep.
So ek soek net eers vriende om mee te gesels en hul beter te leerken. Ek wil nie op die stadium ernstig betrokke raak nie. Tyd sal leer indien ek iemand leerken wie opreg en eerlik is.

Haar Ideale Pasmaat

Die persoon moet nie net na die uiterlike kyk nie.
Liefde vir diere. Hou van mooi musiek. Veral country musiek. n Bonus as die persoon enige instrument kan bespeel.
Baie belangrik hul kan vertrou en eerlik wees.
Hul moet darem in my ouderdoms groep val.
Ook belangrik dat hy ordentlik moet wees en geen vuil gesprekke nie. Respek h vir vroue en sy medemens.
En nog iets wat my gaan afsit as n persoon sy drank nie kan hanteer nie. Ek gee nie om as hy sy drankie geniet nie. Maar dit nie oordoen nie.
Sien nie weer kans vir mans wat drank misbruik nie.
En besope raak nie.

Wat Haar Vriende S

Sonvanger247 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Motorsport; Stap; Staptogte; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters