SybeltjieSybeltjie

Sybeltjie

75 – Kempton Park (Benoni), Gauteng, Suid-Afrika

Lag graag, lees eers profiel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Benoni), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
75
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
70 - 90
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van opregte mense. Ek lag graag en sommer vir my self ook. Lief vir VADER GOD. Geniet goeie geselskap, en is gemaklik tuis. Ek gaan nie jok en s oe ek hardloop, swem, en klim bergpaste uit nie, sou graag wou maar ek kan nie, het rug beseer, en as iemand my lief het vir wie ek is, hy sal my pasmaat wees. Hoekom aansit en jok oor ek doen dit en dat, wie doen dit als in vandag se tyd.., ek geniet eerder jou geselskap as rondrits, wel in vandag se tyd is dit taboe, Lockdown gee mens nou tyd om te dink en te waardeer dit wat en wie jy het.. So ek glo nie al die profiele nie. Ek soek net iemand wat saam my die goeie dinge kan deel, lekker lag. Lag mense nie meer nie??? Al het ons seer, pyn op verskillende maniere, maar positief bly, dis die groot ding en geniet mekaar se geselskap en tyd saam. Tyd... Wie s ons het nog tyd? Jonk of oud, tyd, s nie wanneer is dit ons tyd nie, dis hoekom ek graag 'n goeie vriend wil ontmoet met wie ek kan Lekker lag en kuier terwyl ons nog tyd het. Wil net Chat nie trou nie, 'n lekker gesels 😁maat

Haar Ideale Pasmaat

'N Betroubare Eerlike man.
Moet my kan maak lag, net homself wees, en lief wees vir VADER GOD.
Respek h vir 'n vrou.

Wat Haar Vriende S

Sybeltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Gedigte skryf; Sing
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Gimnastiek
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Afsitters:
Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters