boer01boer01
2

boer01

25 – Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

liefde is mooi en kosbaar

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is n spontane mens met n liefde vir die natuur en familie....mense klim gewoonlik diep in my hart
en daarom sukkel ek om foute in mense raak te sien
ons is gebore om mens te wees en nie volmaak nie.
ek het n GROOT liefde vir kinders

my lekkerste kuier is om n bosveld vuur met lekker afrikaanse- of boeremusiek
my hart is op die plaas ..al is ek bedrywig in die dorp
maak ek gereeld daarvan n punt om weg te breuk van al die geraas.....

om mense gelukkig te sien is vir my baie belangrik
ek is nie mal oor tegnologie nie (selfone,tv,rekenaars) die buite lewe is n plus plunt

Haar Ideale Pasmaat

my ideale pasmaat sou ek se is n boer
met bietjie lyf en n hart van goud
hy moet beslis eerlik en opreg wees.....
en saam met my die lewe kan geniet
ook n liefde vir kinders he en die klein dingetjies in die lewe waardeer en geniet.....
hy moet n man wees wat die Here ken

hy moet beslis n familie man wees en my altyd sou betrek by sy probleme of geluk

Wat Haar Vriende Sê

boer01 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

boer01 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.