OkjhutOkjhut
2

Okjhut

62 – Pretoria (Pretoria Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

[geskrap]

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 10 Oktober 2023

Verander: 07 Oktober 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek geniet dit om nuwe plekke te verken, nuwe avonture te deel met die regte persoon. Ek hou van die natuur, hou van kamp, tuinmaak. Ek hou van fliek, kuier saam met vriende, terselfde tyd geniet ek dit om met 'n glas wyn voor die vuur te sit saam met iemand spesiaal.

Ek hou daarvan om te lag, en soms heel laf te wees. Ek hou daarvan om te "cuddle", te vry, om in die arms van n mollige vrou toe gevou te word.

Ek is 'n introvert, avontuurlustig, sag geaard, onafhanklike, natuur liefheber. lojaal, realisties, stil, liefdevol, betroubaar, kreatief, down- to-earth mens.

Ek is gereeld vir my nuwe lewe saam met daardie onperfekte - perfek vir my Liefde [geskrap]

Sy Ideale Pasmaat

Waarna soek ek........... Geld en aansien beindruk my nogal vreeslik, so ek hou van vroue wat WEET as hulle geld het kan hulle liefde koop .En die son skyn kom van hulle af..EK GRAP NET HOOR LAG TOG BIETJIE......
Ek is iemand wat van aanraking hou!! BAIE, so hoop jy kan dit handle......

Perfek, dit bestaan nie, compatible klink beter.
Sy moet 'n gelowige vrou met rotsvaste waardes wees.
Geduldig, liefdevol,Eerlik, lojaal, standvastig, opreg. Respek en vertroue is baie belangrik.
Sy moet bereid wees om af en toe nuwe dinge te probeer. 'n vrou wat die lewe wil geniet, selfs met al die "ups and downs"
Sy het 'n skerp sin vir humor en hou van lag
"She doesn't sweat the small stuff".
Sy hou van musiek....
Iemand wat liefde wil gee en lief gehê wil word.
Moet ouer as ek wees maar nie meer as 15 jaar ouer nie. Solank ons chemistry reg is en belangstel in van dieselfde dinge is 'n bonus. Moet soms kan leiding neem

Wat Sy Vriende Sê

Okjhut het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Arabies; Duits; Engels; Grieks; Hebreeus; Hindi; Italiaans; Japannees; Maleis; Nederlands; Portugees
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Hindoe; Moslem; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegan; Halaal
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Optimisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Volk
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kultusklassiek; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Rugby; Stap; Stoei
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters