DisnisDisnis

Disnis

53 – Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika

Disnis geval en weer opgestaan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 11 April 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n vriendelike sagmoedige reus met sagteplekkies vir oumensies, kinders en weerlose diere. Ek hou van kuier, braai en uitgaan. Ek is n vurige WP, Stormers en Springbok ondersteuner. Ek drink slegs per geleentheid (ek skep nie die geleenthede self nie lol) en ek rook.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is nie opsoek na n kok nie. Ek is heel handig in die kombuis en maak self agter my skoon. Ek is nie opsoek na n kneg nie. Ek weet hoe werk n stofsuier, stoflap en skoonmaakmiddels. Ek soek nie n baas nie. Daarvan het ek genoeg in my lewe gehad. Ek soek na n maat. Iemand wat my kan aanvaar vir die persoon wat ek is soos wat ek jou sal aanvaar.
Ns. Ek kan nie stryk nie ;)

Wat Sy Vriende S

Disnis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Dobbel; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby; Stoei
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters