In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is ek partykeer hardekwas maar as ek vir 'n dame kyk wil ek probeer om sag te wees. Ek is 'n aanraak mens, 'n vat mens en wil naby my dame wees. Ek wil nie baklei nie alhoewel ek in 30 jasr getroude lewe moes veg vir my behoud. Ek maak nog steeds die motor deur vir jou oop en sal dit opprys stel as sy vir my kan sê as ek lelik was. Kom ons wees groot en wys jou fotos want God het die uiterlike geskape sodat ons ook op daardie manier kan aanklank vind ek kyk nie na 'n profiel as daar nie 'n foto by is nie en stel nie verder in jou belang nie ek hou van die volle pakket
Sy Ideale Pasmaat
Ek dra nie eksta gewig saam nie en wil baie graag hê dat die dame ook so moet wees. As ons kliek wil ek hê ons moet saam lang bome toe gaan. Sy moet my kan aanvul en ek vir haar. Ek wil met trots kan sê hierdie is die dame tot lang bome tyd. Baklei op hierdie stadium van ons lewe moet liewer voor die agterdeur staan want ek gaan hom nie in nooi nie. Ek wil hê jy moet absoluut eerlik met my wees en as dit seermaak moet ons kan praat oor dit as ek 'n boodskap laat antwoord dit want hoekom is jy dan hier. 99% van ons mans is eerlik en wil jou leer ken want jy kan nie op die draad sit nie
Wat Sy Vriende Sê
Dieregteen111 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George (Kleinkrantz), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
66 - 69 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 171cm (5' 7.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Geskiedkundig |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie |
Belangstellings: |
Houtwerk; Motorherstelwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |