NamakwalandmeisieNamakwalandmeisie

Namakwalandmeisie

45 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Plein Plaasmeisie soek maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Angola; Botswana; Kongo, Dem. Rep. van; Kongo, Republiek van; Mosambiek; NamibiŽ; Suid-Afrika; ZambiŽ
Ligging:
Angola; Botswana; Kongo, Dem. Rep. van; Kongo, Republiek van; Kenia; Mosambiek; NamibiŽ; Suid-Afrika; ZambiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Nederlands; Frans; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plein plaas meisie wat die lewe elke oomblik aangryp. Ek het 2 kinders (17 en 20). Ons geniet mekaar en lag baie. Ek vermy konflik en verkies om nie betrokke te raak by ander se struwelinge. Ek is baie sag....so gil en skree werk nie vir my. Ek is n buitelug mens....kamp....braai....gesels en kuier. Love living on the edge. My God kom altyd eerste in my verhouding. Ek is mal oor die liefde en hou daarvan om my maat te bederf. Hou van vat en soen. Hande vashou en kosblik briefies. My diere is ook soos my kinders. Ek het nie n modellyf nie....maar my persoonlikheid en liefde maak op vir my tekortkomeninge. Ek lag uit my maag en word beskryf as n tonic. Ek lewe elke sekonde ten volle....en ek weet presies wat ek uit die lewe soek en uit hom kan haal....ek het al die wereld gereis en het nie n beperkte kennis vir gesels nie.....soms sien n mens afstand as n probleem....maar jy moet ook nie n diamant verloor terwyl jy in klippies rondom jou rondkrap nie.....daarvoor is vliegtuie daar.
Ek kan hardegat raak as dit moet.....lol.....
As jy tot hier gelees het....welkom. Kom ons gesels !!!!!!

Haar Ideale Pasmaat

Moet homself wees....my bitter lief he en my beste vriend wees. Moet God eerste stel in ons verhouding . Moet baie lag en simpel dinge saam met my aanvang. Die lewe ten volle geniet. Eerlik en sonder verskuilde agendas. Moet nie skaam wees om sy gevoel in die openbaar te wys. Moet van diere hou en my soos sy Prinses behandel....sodat ek hom my Prins kan maak. Moet van die liefde hou en dinge op die ingewing van die oomblik doen. Komaan.....stuur n boodskap.....laat ons kyk waarheen die ding loop

Wat Haar Vriende SÍ

Namakwalandmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Snaaks; Uitdagend; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Perdry; Rugby; Swem; Veldhokkie; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters