mieliemanmielieman

mielieman

48 – Kroonstad (Viljoenskroon), Vrystaat, Suid-Afrika

GELOOF, HOOP en LIEFDE

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 06 Mei 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kroonstad (Viljoenskroon), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Visse
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Christus is my kompas in die lewe.,die Liewe Vader dra my in alles.Ek is n natuur mens mal oor diere,lg hou my besig op die plaas,n mense mens ,sien altyd die mooi in almal raak .Ek gee nie om, om in die kombuis te wees en die vrou in my lewe n rus kansie te gee nie. .Soek iemand wat vroulik en liefdevol is.Wat liefde ook koester en kan waardeer, iemand wat alles met my wil en kan deel, self's saam jagveld toe gaan.

Sy Ideale Pasmaat

Sy is iemand wat n kind van die Liewe Vader is en saam met my kniel voor die VADER..Haar Skepper altyd eerste plaas dan haar man en familie. Altyd eerlik sal wees, met my ,oor alles sal kan praat is dit al hoe moelik en swaer. Natuur mens,liefde vir diere veral perde en skape. Sy moet lekker braai broodjies kan maak.(grappie)

Wat Sy Vriende S

mielieman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

mielieman moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.