SoekmypersoonSoekmypersoon

Soekmypersoon

28 – Lydenburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Opsoek na iemand en iets opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Swazi; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 29
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n goeie en opregte hart , geld is nie vir my alles nie , ek is snaaks , ek het n sin vir humor , ek is baie pret , hou van vas dans (weet nie hoe goed of sleg ek is met die dans nie - mar ek hou daarvan ), ek wil glo eks romanties , alhoewel ek slegte geluk het met meisies , ek gee gewoonlik my alles in n verhouding , ek was n chef so ek kan lekker kos maak , ek sal graag my siel genoot wil ontmoet , ek is lojaal en ek is n famielie mens , as jy opreg is en my n kans sal gee glo ek jy sal nie speit wees nie . ek hou van kosmaak , kamp , jag en visvang ,ek hou ook van goed ontwerp , uitvind en bou in my vrye tyd . Ek hou van movies kyk ini aande mar sal dit graag saam iemand wil doen ... Ek bly huidiglik by my pa en help hom met van die goed wat my ma altyd gedoen het (geld trek , rekeninge betaal , inkopies doen ,ens ...) angesien sy in 2017 oorlede is . ek het n kar en lisensie , mar bestuur gladnie graag nie ... As jy meer wil uitvind - moet jy my mar leer ken ...

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet iemand wees met n goeie hart wat lojaal , sagmoeddig , eerlik en opreg is , sy moet n sin vir humor he , sy moet iemand wees wat haar sielsgenoot soek , ons moet goed kan saam doen (dans , kosmaak , n movie kyk , kerk toe gan , braai , kamp , visvang ens ...) Ons moet mekaar kan aanmoedig en ondersteun in goeie en slegte tye en met ons doelwitte . Sy moet nie hoogmoedig wees nie en my ook help nederig hou . Sy moet n famielie mens wees , wat nie net vir haarself omgee nie .

Wat Sy Vriende S

Soekmypersoon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Bytend
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Boeke:
Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Rotsklim; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Ander
Eerlikheid:
Uiters