Monica1105

38 – Brits (De wildt), Noord-Wes, Suid-Afrika

Soek n waare lewens maat en goeie vriend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (De wildt), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n oggend mens ek staan nooit kwaad op nie ek gaan slaap nie kwaad nie die lewe is te kort daar voor.Ek kan nie baklei nie ek kan nie skree nie dit is nie my geaardheid nie.Dis hoekom my verhoudings nooit uit werk nie jy kan skree ek sal net weg loop en later by jou kom sit en rustig met jou daar oor praat.
Ek hou van tuin maak
Ek hou van die buite lewe
Ek hou daar van om iets lekker te doen vir die mense waar voor ek omgee.My dogter is 16 jaar oud ek is al 14 jaar alleen nie omdat ek wil nie net omdat ek nog nie die regte persoon ontmoet het nie. ons soek iemand wat mooi met ons sal omgaan.
Ek gaan nie doekies omdraai nie ek is moeg vir alleen wees ek soek iemand wat weet wat hy wil he.Ek weet wat ek wil he.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand met geduld.
Iemand wat weet wat hy wil he (Baie Belangrik)
Iemand wat weet hoe dit voel as die alleenheid aan jou begin knaag.Iemand wat weet hoe dit voel om die harde kand van die lewe alleen aan te pak.Ek soek iemand om saam mee oud te word saam te lag en saam te huil.Iemand vir wie ek al my liefde kan gee maar tog spasie om hom self te wees en om hom self uit te kan leef dis so belangrik.Ek werk hard en het nie tyd vir nonsins nie
so....
ASB EK SOEK NIE AAN LYN GESELSIES NIE.EK IS N KIND VAN DIE HERE.
EK SLAAP NIE ROND NIE SO MOET NIE DINK JY GAAN SAAM MY WAKKER BLY NIE.Hulle se n mens weet as dit die regte persoon is so as jy die regte persoon is sal jy wag tot die tyd reg is ek is nie net n kwikie nie.
Read in to me what you will but see me for how I am
Looks fade away but a good heart stay
dankie vir jou
tyd
groette.M

Wat Haar Vriende SÍ

Monica1105 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse
Prikkels:
Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters