In sy eie woorde...
Oor Hom
Omdat ek sê wat ek bedoel en bedoel wat ek sê. Baie reguit, eensame wewenaar wat liefde kan gee aan die regte persoon wat dit verdien en kwalifiseer. Lief om mense te help en 'n absolute een vrou man. Was 100% getrou aan my oorlede vrou tot na haar dood. Nou is daar plek vir n ander. Ek jag elke winter en is lief vir my wildsvleis. Doen alles in sover moontlik met my metgesel en my seun.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet eerlik, opreg en lewenslustig wees. Sy moet van die buitelug en natuur hou. Sy moet nog dryf in die verhouding en moontlike huwelik najaag en nie gevrek op hopie wil sit nie. Sy moet dit vir my n trots maak om haar aan my sy te hê.
Wat Sy Vriende Sê
Liefdevol007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
184cm (6' 0.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40 |
TV Programme: |
Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Speletjiesprogramme; Sport |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Gholf; Jag; Skaak; Snoeker |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Afgestomp |
Eerlikheid: |
Uiters |