GaubGaub
5

Gaub

70 – Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika

Op soek na beste maatjie wat buitelewe geniet.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n selfstandige man wat die afgelope vier jaar alleen bly. Ek hou van die buite lewe en natuur.Hou van n netjiese tuin en huis(kort maar n vrou se hand).Ek en my kinders het n baie goeie verhouding.Hulle is maar vêr maar ek gun hulle hulle geluk met hulle gesinne net soveel gun hulle my,my geluk.Wil graag n dame ontmoet om weer lief te hê en ook n volwasse verhouding met haar kinders het.Sy moet netjies wees en ook n Christen wees.En ja,dit is vir eers maar al.Liefde is maar die groot ding,is dit nie?

Sy Ideale Pasmaat

My maat moet christelik wees.Sy moet spontaan wees en maklik lag.
Sy moet netjies op haar persoon wees.Sy moet hou van n netjiese huis en omgewing.Sy moet n goeie verhouding met haar kinders he.Moet gemaklik wees met ander mense maar sy moet ook haar man kan staan sonder om lelik te raak.Moet van die buitelewe hou en natuurlik moet sy vriendelik wees.

Wat Sy Vriende Sê

Gaub het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Noord-Wes; Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters