HontasHontas
2

Hontas

77 – Pringlebaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek n sielsgenoot

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n eerlike opregte mens met n hart van goud wat mense nie raaksien.
Ek is lief om tuin te maak en kook.
Ek is n goeie luisteraar en neem graag deel aan interssante gesprekke.
Ek het n positiewe uitkyk op die lewe, ek hou nie van iemand wie voorgee wat hulle nie is nie

Ek was my hele lewe n eerlik en opregte mens met n hart van goud wat min mense raakgesien he. Ek hou van goeie gesprekke en is ook n goeie waarnemer. Ek is lief vir tuinmaak sowel as van my kombuis. Ek restoreer ou meubels en kyk soms opvoedkundige programme. Musiek is hoog op my program veral die klasieke. Mozart en Beethoven lief ek. "If music be the food of love...play on"

Sy Ideale Pasmaat

Moet hou van buitelewe. Iemand wat hou van musiek. Iemand wat lekker kan gesels. Moet n eerlike persoon wees. Moet hou van stap.

Wat Sy Vriende Sê

Hontas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pringlebaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Deens; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
52 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentêr; Geselsprogramme; Nuus