Viamdei_1Viamdei_1

Viamdei_1

57 – Pretoria (Magalieskruin), Gauteng, Suid-Afrika

Tevrede

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Magalieskruin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 59
Sterreteken:
Bul; Kreef; Maagd
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is net myself. Lief vir diere let wel LIEF vir diere . Geniet die buitelewe,gek oor die bos. Gemaklik in deftige werksklere maar beslis net so gemaklik in bosklere en kaalvoet ! Avontuurlustig! . Reis graag het dit reeds heelwat gedoen en het Kilimanjaro reeds onder die knie ! Uiters aanpasbaar.Gemaklik in my vel en tevrede met net n boek as geselskap solank daar rustigheid en vrede is.

Haar Ideale Pasmaat

Wees jouself sodat ek die regte persoon kan leer ken! Behandel my met respek en wees opreg. Goeie humorsin is beslis n bonus! Jy moet LIEF vir diere wees want diere is vir my soos my kinders ,my lewe en my familie.Lojaliteit is vir my n prioriteit. Ek wil graag n maat he , ons moet mekaar aanvul en waardeer vir ons uniekheid. Ons moet saam kan speel en lag , maar ook saam kan stil wees......net by n kampvuur of kaggel sit .....Saam kan lees.

Wat Haar Vriende S

Viamdei_1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Perdry; Seil; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Flankering; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters