SoetisdieliefdeSoetisdieliefde

Soetisdieliefde

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Twee (geliefdes) vaar beter as een alleen...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
182cm (5' 11.7") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nuuskierig oor my?
My naam beteken VREUGDE!
Ek woon in die ooste van Pretoria..
Ek is 40 jaar jonk!

Ek is 'n klein wesentjie in die GROOT heelal wat GROOT dinge probeer doen.
Ek weet soms min, maar ek ken die EEN wat ALLES weet! Dit maak my 'n briljante student met skeppende passie!
Ek het die sagste hart, sou jy daaraan raak, voel dit soos fluweel.
My keuse is altyd om 'n aanwins te wees vir almal rondom my, in pleks van 'n las.

Wat nog?
Ek kan net so vinnig tik soos enig iemand met 'n kwalifikasie, alhoewel ek dit doen met net twee vingers!
Die enigste vorm van alkohol wat ek inkry, is deur middel van my parfuum!

Die kos wat ek verkies om te eet is altyd vars, kleurvol en belaai met gesonde olies en vette!
Ek mors nie my geld op sigarette nie, dus vermy ek ook mense met 'n slegte stink gewoonte!

Ek vergewe maklik.
Vergeet mettertyd...
Vermy onnodige argumente voordat ek fokus verloor op dinge wat werklik saakmaak!
Ek het my eie onderneming, is baie geseend, ek geniet dit om 6 dae' n week produktief te werk en Sondae te rus. .. so bewaar ek my hart, rus ek na 'n week se werk, berei ek voor vir n nuwe week en hou ek my hart se liefdestenk mooi vol ...

Haar Ideale Pasmaat

My Ideale pasmaat sal iemand wees wat ek graag beter wil leer ken...
Iemand wat my graag beter wil leer ken..

'n Oordentlike afrikaner man, 40 jaar en ouer, maar jonger as 55!
Nie ROKER asseblief!
Geen alkohol liefhebbers
Christen
Geen tattoos!
Jy moet darem net net of langer as 1.80 cm in jou skoene staan...
Gesonde leefstyl gewoontes!
Met of sonder kinders...
Woonagtig in die nabye ooste van Pretoria, sodat ons gereeld kan kuier en mekaar gereeld kan sien :-)

Daar is baie meer...

So, stuur gerus n boodskap, en dan vat ons dit van daar...

Wat Haar Vriende S

Soetisdieliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Soetisdieliefde moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.