LeefligLeeflig

Leeflig

51 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Wie weet...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 75
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Ander; Effens Bles
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Pools; Portugees; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands; Portugees; Spaans; Sweeds
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Elkeen van ons is uniek.

Die lewe is te kort vir argumente, aantuigings, wat ookal mense hulself wys maak.
Denke kan jou gek maak, so moenie dat jy van die "wa val" nie... Dit is nogal seer... Lol

Lojaliteit, omgee, vertroue, eerlikheid, geduld, vrede, humor is deel van my.

Ek sal altyd 'n hartsmens wees en met omgee en uitreik na medemens en dier.

Ek is verseker intelligent.
Ek glo aan lees, leer & volg my intuisie.

Soms verstaan ons nie waarom om deur sekere fases in die lewe moet gaan nie, maar ek het besef struikelblokke het my wysheid geleer.

Ek besef hoeveel gebroke persone op die blad is. Soms deur onnodige "seer" in hul lewe. Daar is opregte persone wat werklik omgee.
Ek bid & wens dat hul harte geluk sal vind.

Ek is jou beste maat deur dik en dun.
Ek sal jou beskerm juis omdat jy my vriend/vriendin is.

Die natuur is waar ek my voluit geniet.
Fotografie is my passie...

My hart is opreg.
Ek is nie 'n "poppie"
[removed]

My lojaliteit sal by jou wees ten alle tye...
Ek vertrou jou, maar gebruik my harstsake teen my dan sal my "skerp kant" verdedig.

O ja, ek is bang vir mans... :-)
Dalk sku en versigtig... Juis deur die vele verraad & oneerlike persone.

Eerder alleen in vrede met vreugde as saam met "rugstekers"...

Ek sal altyd harte beskerm.
Opregte vriendskappe is kosbaar vir my.

Wie weet... Die opregte een mag dalk my hart verower.
Wees net jouself...

[removed]

O ja... My foto's is hoe ek werklik lyk...

I am mentioning a few things just to protect myself.
I was verbally abused in such a way that I later believed that I am the problem.
I am very careful and do not trust easy due to what I dealt with in life.

I am just wondering why do people lie about their age and who they really are.
The truth will be revealed eventually.
Age is just a number.
One lie turns to the next lie...

Be honest with me and you'll be my friend forever.

Believe in happiness & miracles.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid en lojaliteit is nie veel gevra nie.

Geduld, omgee en respek en toon teenoor mens, diere en natuur is van belang.

Vrede en vreugde is waarna almal streef.
Ek respekteer mens, diere en natuur.

Ek mors nie met harte nie, ek verwag dieselfde.

Dit is die hart wat van belang is vir my....skoonheid vergaan.

Wees net jouself... Eerlikheid.

Ek wil asseblief nie een van die talle dames op jou lysie wees wat "deurgedraf" word nie.

Wie weet... Jy mag dalk my hart steel deur net jouself te wees... Eerlik, opreg, lojaal & net oulik!

Min gevra, maar dit is waar die geheim is... Eerlikheid en opregtheid.

Jou goeie siel, omgee en opregtheid mag my aangryp.:-)

Just be yourself.
Don't use or abuse people.
It is not fair towards anyone.
Abuse is the most hurtful experience breaking a heart that do care.

Wat Haar Vriende SÍ

Leeflig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Langhare