SexylyfieSexylyfie
2

Sexylyfie

38 – Vanderbijlpark (Vanderbiljpark), Gauteng, Suid-Afrika

Enkel ma opsoek na eerlik,opreg en betroubare stantvastige verhouding

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Bekend as ; 'n lewenslustige ,ekstrovert _opsoek na 'n lewensmaat wat die "kleiner dinge" in die lewe wardeur. Ek het weer rede om te lewe in my seun (Hayden;6maande)gevind, hy is my trots en die liefde van my lewe. Ek het 'n goeie gesindheid met 'n liefdevolle hart, en wardeur dit om die foto's van goeie herinneringe saam te bring in "scrapbooking" en so ook my kreatiewe kant te toon. Ek geniet goeie geselskap is 'n "plat op die aarde ou- jongnooi" wat pret en ontpanning van 'n "plaas-japie" bemeester het.

Haar Ideale Pasmaat

'n Lewensmaat wat my die sekuriteit van liefde en aanvaarding laat voel deur my te wardeur en al my tekortkome vul. Iemand wat my seun sal liefhe soos sy eie en ons altyd eerste sal sit

Wat Haar Vriende Sê

Sexylyfie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark (Vanderbiljpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Dobbel
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters