Sielsoeker1973Sielsoeker1973
1

Sielsoeker1973

50 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Warm liefdevolle ondersteunde metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie liefdevol warm omgee persoon. Ek hou van om mense te bederf. Ek is altyd daar vir iemand in goeie en slegte tye en gee altyd my ondersteuning. Ek gee my 100% en meer van myself in enige tipe verhouding. Eks altyd eerlik en getrou aan enige verhoudinge. Ek hou van lees, tv en flieks kyk, hou van inkleur, die see en langs die see stap, koffie drink en braai saam vriende. Hou daarvan om goed saam my vriend te doen en altyd saam hom te wees sovêr moontik is. Hy sal my als en nr 1 in my lewe wees en ek sal altyd vir hom baklei en verdedig.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet my beste vriend en lover wees. My altyd ondersteun en daar vir my wees in goeie en slegte tye. Hy moet vol liefde en warmte wees. Ek wil sy als en nr 1 wees. Hy moet my kan bederf. Hy moet vir my kan sorg en standvastig wees. Moet altyd eerlik wees en my nooit verneuk nie. Ek hou van n groot sterk man,wil
altyd veilig voel by hom.

Wat Haar Vriende Sê

Sielsoeker1973 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot; Ander
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sielsoeker1973 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.